Hoof Skakels

Pretoria Noord Aanbiddingsentrum logo

Pretoria Noord Aanbiddingsentrum

Welkom Heilige Gees

Pretoria Noord Aanbiddingsentrum

Welkom Heilige Gees

Eredienste

Sondae:

Oggenddiens: 09:00
Aanddiens: 18:00

Sien kaart

Wie is ons

PTA Noord Aanbiddingsentrum - is 'n *lighuis* in ons gemeenskap waar ons *hoop* en *genesing* bring. Die kombinasie van aanbidding, woord en Heilige Gees bediening sal vir jou n wonderlike belewenis wees. Familie is vir ons baie belangrik!

Visie

Om waarlik lig in ons gemeenskap te wees, waar ons hoop en genesing bring.

Missie

Elkeen word toegerus deur Woord en Heilige Gees bediening, om passievolle daders van die Woord te wees.

Het jy gebed nodig?

Wil jy Jesus aanneem?

Het jy berading nodig?

Enige ander gebedsversoeke, deel dit asb met ons in die boodskap seksie

Ons wil graag met u kontak maak en saam u bid! Gebed verander sake!

Het jy gebed nodig?

Opsoek na geestelike familie?

Is jy opsoek na n geestelike familie?

Kyk gerus na die volgende kort video van ons gemeente